SOLE AND EXCULSIVE MANDATE
If you like to give a new look AND make an old beaut appealing, then this is it!
On this large 1177 sqm stand is a 2 bedroom house with 3 garages. Lots of potential.
Die huis het 2 slaapkamers, 1 badkamer (met bad), sitkamer, eetkamer en kombuis. Kombuis is nuut oorgedoen en het mooi ingeboude kaste.
Mooi houtvloere in dele van die huis
3 Stoepe! wat Oos, Noord en Wes Front. Braaiplek op die stoep wat Noord front.
Erf is omhein en het baie ruimte vir troeteldiere, groente & vrugte tuin en selfs die aanbou van 'n tweede woning.
Sommige Kopers is opsoek na iets nuuts, sommige is opsoek na iets ouds - hierdie is beslis vir die persoon wat hou van oud en karaktervol.
Gaan verseker nie lank in die mark wees nie.....
Kontak my gerus indien hierdie projek vir u is.
Prys is ongelukkig nie veel onderhandelbaar nie.
Bedroom 1: | Wooden Floors, Built-in Cupboards |
Bedroom 2: | Wooden Floors |
Bathroom 1: | Bath, Toilet and Basin |
Kitchen: | Built in Cupboards |
Listing Number: | 114760175 |
+27 (0)82 715 7227
whatsapp agent
helena@propertypointe...
helena@propertypointer.co.za
View all agent properties