290Ha of beauty and tranquility.... The best place to get peace and be close to nature.
Grond het 'n waterput wat daagliks water gee. Sterk ondergrondse water-aar is aangewys.
Om inkomste te genereer kan fynbos, blomme (proteas, speldekussings, suikerkanne om 'n paar te noem) ge-oes word asook dekriet (waarvoor Albertinia landwyd bekend is) sowel as braai- en kaggelhout. In hierdie area word ook suksesvol met beeste sowel as met wild geboer.
Alhoewel daar 'n werkershuisie is, kort dit redelike aandag en dak moet vervang word.
Die beste is egter die mooi natuurskoon sowel as die rustigheid, afgesonder en tog slegs ongeveer 10km vanaf die N2
Skakel my gerus indien u hierdie besonderse Koper is en die eiendom wil besoek...
Listing Number: | 112552378 |
+27 (0)82 715 7227
whatsapp agent
helena@propertypointe...
helena@propertypointer.co.za
View all agent properties