Dual Mandate
Beautifully renovated house - 3 Bedrooms & 2 Bathrooms. Lovely Kitchen, Scullery, Living area , Garage.
Hierdie eiendom het 'n groot erf van 2182 vkm. Dit word omring deur 3 Strate waarvan 1 die Hoof Straat van Albertinia is - dit bied dus baie geleentheid vir ontwikkelling:
Ideaal vir die bou van kantoor- of winkel ruimte, wooneenhede, ens. Besigheidsregte kan verkry word en is voorlopig goedgekeur.
Erf is ten volle met beton omhein.
Kontak my gerus om hierdie eiendom te besoek.
+27 (0)82 715 7227
whatsapp agent
helena@propertypointe...
helena@propertypointer.co.za
View all agent properties