ref # 7394883

 ref # 7394883

print
R 1 895 000 (90 238 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
1

Property Features
Entrance Hall
Family/TV Room
Garden
Kitchen
Pets Allowed

EXCLUSIVE SOLE MANDATE - ULTRA NEAT 3 BEDROOM HOUSE FOR SALE IN THE BESTE AREA OF ALBERTINIA

Exclusive & Sole Mandate.
Early bird catches the worm......This ultra neat 3 Bedroom House will not be in the market for very long.
As jy karakter soek : hier is dit!
3 Bedrooms. The Bathroom is spacious, newly renovated. (Separate toilet).
Beautiful wooden floors that are impeccable - throughout the house.
County-style kitchen with lots of ambiance......Lovely built in cupboards, blinds and overall very neat. The Scullery for all the washing.
Hierdie lekker-leef huis het 'n toegeboude voorstoep - met nuut ingeboude aluminium venstes wat heeltemal oopmaak. Ideaal vir Winter of Somer.
Die verassings hou nie op nie : hierdie eiendom het 'n lieflike buitgebou met skuifdeur en volledige Badkamer. Kan dien as werkskamer, ateljee of vir gaste.
Lieflike koel tuin aan die agterkant van die huis met gras en groot bome.... Voorkant van die huis se erf is heeltemal geplavei. Erf is omhein en het 'n afstand-beheerde hek.
Daar is ook 'n Houthuisie wat ekstra stoorplek bied.
GEEN werk aan hierdie netjiese, goed gelee huis nie. En die prys is ook reg.

Kontak my asb om 'n afspraak te reel indien u erenstig is om te koop. U sal nie spyt wees nie....


Details
Bedroom 1: 

Wooden Floors, Fan

Bedroom 2: 

Wooden Floors

Bedroom 3: 

Wooden Floors

Bathroom 1: 

Tiled Floors, Basin (Separate), Shower

Out Building: 

Storeroom

Out Building: 

Studio

Kitchen: 

Scullery, Extractor Fan, Wooden Floors, Blinds, Built in Cupboards

Garden: 

Immaculate Condition

Family TV Room: 

Wooden Floors, Blinds, TV Port

Dining Room: 

Wooden Floors, Blinds

Listing Number: 

116841675



Message Agent