ref # 3412092

 ref # 3412092

print
R 2 175 000 (116 621 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

5
2
2
± 1190 m2

Property Features
Garden
Kitchen
Pets Allowed

1 House with space enough for 2 Families! 2 in 1 House for sale in Albertinia in the Southern Cape

Sole & Exclusive Mandate.
Lovely big 5 bedroom house for sale in Albertinia. 2 Living rooms, 2 Bathrooms, 2 kitchens (one large and one smaller one), 2 Braai areas (one inside and one outside), 2 Garages, 2 Outbuildings. Carport. Beautiful garden.

Hierdie gerieflike woonhuis is geleè aan die buitewyke van die dorp in 'n baie stil omgewing met mooi uitsig oor die veld aan die Noorde kant van die eiendom. Die groot 1190 vkm erf wat met beton omhein is, het baie spasie vir tuinmaak, troeteldiere of 'n werksplek vir aktiewe persone. Die erf grens aan die veld / plaas gebied van ons pragtige dorpie waar wildsbokkies gereeld opgemerk word.
Hierdie woonhuis is ideaal vir Kinders-en-Ouers opset. Die huis is suksesvol 'afgeskort' en in 2 dele - aan die voorkant van die huis is daar 'n portaal, leefarea, kombuis, kamer en badkamer. Die res van die huis is na die Noorde kant. Genoeg spasie vir almal.
Die alternatief kan wees om die voorste gedeelte van die huis te verhuur as woonstel of as 'n B&B vir 'n ekstra inkomste.
Werklik 'n ruim huis en tuin! Swart katjie nie ingesluit by die koop nie :-)
Kontak my gerus indien u hierdie lieflike woonhuis wil besigtig.


Details
Out Building: 

Lapa

Listing Number: 

107304071



Message Agent