Beautiful plot situated on a prime spot.
Hierdie lieflike erf bied baie potensiaal. Besigheidsregte kan verkry word en dit is ideaal vir 'n kwekery aangesien water uit 'n fontein beskikbaar is.
Bouplanne vir woonhuis ingesluit . Beslis 'n juweel.
Kontak my vir meer besonderhede en om die eiendom te besoek
Listing Number: | 110876499 |
+27 (0)82 715 7227
whatsapp agent
helena@propertypointe...
helena@propertypointer.co.za
View all agent properties